Admin

27 posts

In Lukas 9:10-20 lees ons van die gebeure rondom die vermeerdering van die vyf broodjies en twee vissies. Dit is opvallend hoe die dissipels se reaksie en optrede verskil van hoe die Here Jesus optree. Die dissipels reageer maar soos meeste van ons wanneer ons deur mense “gepla” word.  Hulle […]