DOEN

1 post

Jy het seker al gehoor dat mense sê: “Moenie aan ‘n ander doen wat jy nie aan jouself gedoen wil hê nie.”  Dit is gegrond op Matt 7:12 waar staan: “Alles wat julle wil hê dat die mense aan julle moet doen, moet julle ook aan hulle doen. Dit is […]