Het jy al ooit daaraan gedink dat jou lewe, jou getuienis, iemand anders se lewe kan verander? Daar is ‘n gesegde wat sê: “Your life might be the only Bible some people read”. Bietjie scary gedagte né? Maar as ons besef dat God ons deur sy Gees in staat stel […]