Almal word hartlik uitgenooi na Maandagoggend, 09h00 se Erediens om saam met ons Christusfees te vier. Kom bring saam met ons hulde aan die Koning!
(PS. Onthou daar is geen erediens môre (24/12) nie, so moenie Maandag se spesiale Kersdiens mis nie!)

So die dag voor my “gevreesde” proefpreek en onderhoud hier in Houtbaai loop ek en Alet saam met haar Kaapse niggie en […]
Lydenstyd strek vanaf Aswoensdag (sewende Woensdag voor Paassondag) tot en met Stille Saterdag (vanjaar op 31 Maart 2018), die dag voor Opstandingsondag. […]
Het jy al ooit daaraan gedink dat jou lewe, jou getuienis, iemand anders se lewe kan verander? Daar is ‘n gesegde wat […]
Hoe sien jy jouself? Waarna kyk jy, waarteen kyk jy vas? Wat sien jy dalk NIE? Net so kan ons ook dink […]