Sondag

1 post

Sondag 1 April 2018 is dit Paasfees en ons vier die opstanding van die Here!  Ons gaan die dag tegemoet alreeds vanaf 6:30 die oggend sodat ons saam die sonsopkoms kan sien. So kan ons onthou dat soos wat die son se lig die duisternis breek en die nuwe dag […]