Die Opstanding is nogals ‘n Big Deal. Baie groter nog as wat ons dit gewoonlik maak. Ja ons vier Paasfees en in die weke daarna gesels ons nog bietjie oor wat die opstanding beteken, maar dit is tog meer as dit…? Toe ek onlangs weer die gebeure rondom Jesus se […]
Opstanding
2 posts
Sondag 1 April 2018 is dit Paasfees en ons vier die opstanding van die Here! Ons gaan die dag tegemoet alreeds vanaf 6:30 die oggend sodat ons saam die sonsopkoms kan sien. So kan ons onthou dat soos wat die son se lig die duisternis breek en die nuwe dag […]