Skip to content
  • Tuis
  • Bedieninge
  • Afkondigings – Januarie 2025
  • Kalender
  • Kontak
  • DINK JEUG
  • Erediens
Back Home
Back Home
  • Tuis
  • Bedieninge
  • Afkondigings – Januarie 2025
  • Kalender
  • Kontak
  • DINK JEUG
  • Erediens

JESUS VIR ANDER DEUR ONS

Jy het seker al gehoor dat mense sê: “Moenie aan ‘n ander doen wat jy nie aan jouself gedoen wil hê nie.”  Dit is gegrond op Matt 7:12 waar staan: “Alles wat julle wil hê dat die mense aan julle moet doen, moet julle ook aan hulle doen. Dit is […]

DOEN aan Ander

Lees Galasiërs 5:22-25 in elke vertaling wat jy het.  Hier is die Direkte Vertaling: 22 Maar die vrug van die Gees is: liefde, blydskap, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, 23 sagmoedigheid, selfbeheersing. Teen hierdie soort dinge is daar nie ‘n wet nie.a  24 *Almal wat aan Christus Jesus behoort, het […]

Sigbare Vrugte

Lees Efesiërs 4:1-6 in al die vertalings waarop jy jou hande kan lê. Hier volg die 1983 Afrikaanse Vertaling: 1Ek druk julle dit op die hart, ek wat ‘n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat julle van God ontvang […]

Baie lede, EEN Liggaam

KONTAK ONS

Adres
30 Oxford Straat
Houtbaai

E-pos
hbgemeente@gmail.com

Tel
082 868 0906
021 – 791 0022

Erediens
Sondae: 09:30
English translation

Alle kinders welkom - enige ouderdom

Kantoor ure
Weeksdae: 08:00 - 12:00

Jesus vir Ander deur Ons

Unconditional Acceptance. Genuine Caring. Sharing. Accountability. Hope.

© 2025 HoutbaaiGemeente – All rights reserved

Powered by WP – Designed with the Customizr theme