Sondag die 3de September is ‘n GROOT Sondag! Daar is ‘n klomp dinge wat daai dag gebeur. Eerstens het ons ‘n Jeuggroep van Stilbaai wat vir ons kom kuier en ons kom bedien met hulle band. Ons sien uit om hulle in Houtbaai te verwelkom! Dit beteken ook, tweedens, dat […]