Jy het seker al gehoor dat mense sê: “Moenie aan ‘n ander doen wat jy nie aan jouself gedoen wil hê nie.” Dit is gegrond op Matt 7:12 waar staan: “Alles wat julle wil hê dat die mense aan julle moet doen, moet julle ook aan hulle doen. Dit is […]
Liggaam
3 posts
Lees Galasiërs 5:22-25 in elke vertaling wat jy het. Hier is die Direkte Vertaling: 22 Maar die vrug van die Gees is: liefde, blydskap, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, 23 sagmoedigheid, selfbeheersing. Teen hierdie soort dinge is daar nie ‘n wet nie.a 24 *Almal wat aan Christus Jesus behoort, het […]
Ons kan maklik daarin verval om ons geloofslewe net op een of twee vlakke van ons menswees te beleef en uit te leef. Ongelukkig is so ’n geloof dood. (Jak 2:17) Gelowiges word opgeroep om die Here lief te hê met ons hele hart en ons hele siel en ons […]