Kerssangdiens Ons buitelug Kerssangdiens was ‘n groot fees! Baie dankie vir elkeen wat kom saam sing het en vir almal se harde werk om die aand moontlik te maak. Ons maak weer so! Kersfees in Imizamo Yethu Ons het Dinsdag weer ons jaarlikse Kerspartytjie in IY gehou as deel van […]
HoutbaaiGemeente
20 posts
Hierdie Sondag, die 19de November is dit uiteindelik tyd vir ons groot buitelug Kerssangdiens. Jy en jou gesin word spesiaal uitgenooi om saam met ons te kom hulde bring aan die Koning! Kom deel in hierdie spesiale geleentheid as ons die liefde van die Here met mekaar kan deel en […]
Psalm 100 is op die oog af nie ‘n vreeslike unieke psalm nie. Hy leen sy versreëls by ander psalms en daarom voel dit alles so half bekend en amper voor die hand liggend as mens die woorde lees. Maar wat ons nie moet miskyk nie, is dat die psalmdigter […]