Hierdie Sondag, die 19de November is dit uiteindelik tyd vir ons groot buitelug Kerssangdiens. Jy en jou gesin word spesiaal uitgenooi om saam met ons te kom hulde bring aan die Koning! Kom deel in hierdie spesiale geleentheid as ons die liefde van die Here met mekaar kan deel en […]
Houtbaai
19 posts
Psalm 100 is op die oog af nie ‘n vreeslike unieke psalm nie. Hy leen sy versreëls by ander psalms en daarom voel dit alles so half bekend en amper voor die hand liggend as mens die woorde lees. Maar wat ons nie moet miskyk nie, is dat die psalmdigter […]
JAHWEH – Die HERE. Hy is wie Hy sê Hy is en Hy doen wat Hy sê Hy sal doen. Dit is die HERE, en GELOOF is om dit te weet! – Die digter van Psalm 118 getuig van hierdie vaste geloof! Hy kyk terug en loof die Here vir […]