Almal word hartlik uitgenooi na Maandagoggend, 09h00 se Erediens om saam met ons Christusfees te vier. Kom bring saam met ons hulde aan die Koning!
(PS. Onthou daar is geen erediens môre (24/12) nie, so moenie Maandag se spesiale Kersdiens mis nie!)

Hoekom doen ons wat ons doen? Ons as kerk, as gemeente, as kinders van die Here, Christene. Hoekom gaan ons nog na […]
Die Opstanding is nogals ‘n Big Deal. Baie groter nog as wat ons dit gewoonlik maak. Ja ons vier Paasfees en in […]
So tyd terug was die “Jabes se Gebed” een van daai groot modegiere in die kerk. Dit is ongelukkig in daardie tyd […]
Kerssangdiens Ons buitelug Kerssangdiens was ‘n groot fees! Baie dankie vir elkeen wat kom saam sing het en vir almal se harde […]