Hierdie Sondag sit ons weer aan by die tafel om saam Nagmaal te gebruik. Wat ‘n voorreg! Wat ‘n fees! Dit is aan tafel waar ons grense oorsteek, waar ons die liefde van die Here op ‘n tasbare manier beleef. Veral so met Nagmaal as die Here ons op ‘n […]
Hout Bay Church
19 posts
Die jaar 2017 is behoorlik op sy einde! En dis mos maar snaaks hoe hierdie tyd van die jaar inwerk op ‘n mens se gemoed. Alles begin so stadigaan afwen na Kerstyd toe. Maar aan die anderkant is daar ‘n groot gejaag om alles klaar te kry sodat ‘n mens […]
Kerssangdiens Ons buitelug Kerssangdiens was ‘n groot fees! Baie dankie vir elkeen wat kom saam sing het en vir almal se harde werk om die aand moontlik te maak. Ons maak weer so! Kersfees in Imizamo Yethu Ons het Dinsdag weer ons jaarlikse Kerspartytjie in IY gehou as deel van […]