Hoe sien jy jouself? Waarna kyk jy, waarteen kyk jy vas? Wat sien jy dalk NIE? Net so kan ons ook dink oor hoe ons ander mense sien? Die Afrikaanse spreekwoord spring dadelik in my gedagtes op: Moenie iemand op sy baadjie takseer nie. Maar doen ons nie juis dit […]
Verhouding met God
3 posts
Hoekom doen ons wat ons doen? Ons as kerk, as gemeente, as kinders van die Here, Christene. Hoekom gaan ons nog na ‘n erediens toe, hoekom bid ons, sing ons, gooi ons geldjie in die kollekte bordjie? Ek is oortuig dat die rede waarom ‘n mens iets doen ‘n massiewe […]
Lydenstyd strek vanaf Aswoensdag (sewende Woensdag voor Paassondag) tot en met Stille Saterdag (vanjaar op 31 Maart 2018), die dag voor Opstandingsondag. Indien die Sondae in hierdie tyd uitgesluit word, duur hierdie tydperk 40 dae, dieselfde aantal dae wat Jesus in die woestyn deurgebring het. Lydenstyd is noodsaaklike voorbereiding vir […]