koninkryk

1 post

Hoekom doen ons wat ons doen?  Ons as kerk, as gemeente, as kinders van die Here, Christene.  Hoekom gaan ons nog na ‘n erediens toe, hoekom bid ons, sing ons, gooi ons geldjie in die kollekte bordjie? Ek is oortuig dat die rede waarom ‘n mens iets doen ‘n massiewe […]