kind van God

1 post

Hoe sien jy jouself? Waarna kyk jy, waarteen kyk jy vas? Wat sien jy dalk NIE?  Net so kan ons ook dink oor hoe ons ander mense sien?  Die Afrikaanse spreekwoord spring dadelik in my gedagtes op: Moenie iemand op sy baadjie takseer nie.  Maar doen ons nie juis dit […]