Lees Efesiërs 4:1-6 in al die vertalings waarop jy jou hande kan lê. Hier volg die 1983 Afrikaanse Vertaling: 1Ek druk julle dit op die hart, ek wat ‘n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat julle van God ontvang […]
kerkwees
11 posts
Ons kan maklik daarin verval om ons geloofslewe net op een of twee vlakke van ons menswees te beleef en uit te leef. Ongelukkig is so ’n geloof dood. (Jak 2:17) Gelowiges word opgeroep om die Here lief te hê met ons hele hart en ons hele siel en ons […]
Sondag 1 April 2018 is dit Paasfees en ons vier die opstanding van die Here! Ons gaan die dag tegemoet alreeds vanaf 6:30 die oggend sodat ons saam die sonsopkoms kan sien. So kan ons onthou dat soos wat die son se lig die duisternis breek en die nuwe dag […]