Ons kan maklik daarin verval om ons geloofslewe net op een of twee vlakke van ons menswees te beleef en uit te leef. Ongelukkig is so ’n geloof dood. (Jak 2:17) Gelowiges word opgeroep om die Here lief te hê met ons hele hart en ons hele siel en ons […]
Kerk
18 posts
Sondag 1 April 2018 is dit Paasfees en ons vier die opstanding van die Here! Ons gaan die dag tegemoet alreeds vanaf 6:30 die oggend sodat ons saam die sonsopkoms kan sien. So kan ons onthou dat soos wat die son se lig die duisternis breek en die nuwe dag […]
Hoe sien jy jouself? Waarna kyk jy, waarteen kyk jy vas? Wat sien jy dalk NIE? Net so kan ons ook dink oor hoe ons ander mense sien? Die Afrikaanse spreekwoord spring dadelik in my gedagtes op: Moenie iemand op sy baadjie takseer nie. Maar doen ons nie juis dit […]