Lydenstyd strek vanaf Aswoensdag (sewende Woensdag voor Paassondag) tot en met Stille Saterdag (vanjaar op 31 Maart 2018), die dag voor Opstandingsondag. Indien die Sondae in hierdie tyd uitgesluit word, duur hierdie tydperk 40 dae, dieselfde aantal dae wat Jesus in die woestyn deurgebring het. Lydenstyd is noodsaaklike voorbereiding vir […]
Houtbaai Kerk
15 posts
Hierdie Sondag sit ons weer aan by die tafel om saam Nagmaal te gebruik. Wat ‘n voorreg! Wat ‘n fees! Dit is aan tafel waar ons grense oorsteek, waar ons die liefde van die Here op ‘n tasbare manier beleef. Veral so met Nagmaal as die Here ons op ‘n […]
Almal word hartlik uitgenooi na Maandagoggend, 09h00 se Erediens om saam met ons Christusfees te vier. Kom bring saam met ons hulde aan die Koning! (PS. Onthou daar is geen erediens môre (24/12) nie, so moenie Maandag se spesiale Kersdiens mis nie!)