Het jy al ooit daaraan gedink dat jou lewe, jou getuienis, iemand anders se lewe kan verander? Daar is ‘n gesegde wat sê: “Your life might be the only Bible some people read”. Bietjie scary gedagte né? Maar as ons besef dat God ons deur sy Gees in staat stel […]
Houtbaai Kerk
14 posts
Dit voel amper onmoontlik om die woord “kerk” uit ons woordeskat te verwyder? Want hoe gaan ons dan praat van KERK, of die ding wat ons op ‘n Sondag daar by die uhm… KERK doen? Of wat gaan ons sê as iemand vra waarheen ons oppad is as ons oppad […]
Lydenstyd strek vanaf Aswoensdag (sewende Woensdag voor Paassondag) tot en met Stille Saterdag (vanjaar op 31 Maart 2018), die dag voor Opstandingsondag. Indien die Sondae in hierdie tyd uitgesluit word, duur hierdie tydperk 40 dae, dieselfde aantal dae wat Jesus in die woestyn deurgebring het. Lydenstyd is noodsaaklike voorbereiding vir […]