alles vir Jesus

1 post

Kan jy aan ‘n paar goed dink waaraan mense vandag nog vasklou wat vir ons belangriker raak as God self?  Vir Paulus en sy tydgenote was die dinge soos wat hy noem in Filippense 3:4-6 lewensbelangrik:  “Tog sou ek ook op uiterlike dinge kon vertrou. As iemand meen dat hy […]