Advent

1 post

Die jaar 2017 is behoorlik op sy einde! En dis mos maar snaaks hoe hierdie tyd van die jaar inwerk op ‘n mens se gemoed.  Alles begin so stadigaan afwen na Kerstyd toe. Maar aan die anderkant is daar ‘n groot gejaag om alles klaar te kry sodat ‘n mens […]