Wanneer ons in Lofoffermaand in Oktober nadink oor ons lof en dank aan die Here – hoe dit lyk, wat dit beteken, hoe ons dit doen – dan kom die vraag wat die digter van Psalm 116 vra ook by ons op: Hoe kan ek die Here vergoed vir al […]
Psalm 148 klink so mooi in die Ou Vertaling: HALLELUJA! Loof die Here uit die hemele; loof Hom in die hoogtes! Loof Hom, al sy engele, loof Hom, al sy leërskare! Loof Hom, son en maan, loof Hom, alle ligtende sterre! Loof Hom, hoogste hemele en waters wat bo die […]
So die dag voor my “gevreesde” proefpreek en onderhoud hier in Houtbaai loop ek en Alet saam met haar Kaapse niggie en ‘n vriendin daar by die Old Biscuit Mill rond. Die Neighbourgoods Market was een van die grotes op ons toeriste-wishlist. Dit was lekker besig (soos dit blykbaar meeste […]