So die dag voor my “gevreesde” proefpreek en onderhoud hier in Houtbaai loop ek en Alet saam met haar Kaapse niggie en ‘n vriendin daar by die Old Biscuit Mill rond. Die Neighbourgoods Market was een van die grotes op ons toeriste-wishlist.  Dit was lekker besig (soos dit blykbaar meeste […]

Na net 2 maande en 22 dae in Houtbaai is ek seker die laaste een om vir enige iemand te kan sê “Welkom in Houtbaai!” Maar dit het ons gesin definitief nie 2 maande en 22 dae gevat om self welkom te voel in Houtbaai nie – dít was sommer […]

So tyd terug was die “Jabes se Gebed” een van daai groot modegiere in die kerk.  Dit is ongelukkig in daardie tyd voorgehou as ‘n soort towerspreuk vir persoonlike voorspoed – die gebed wat God altyd antwoord. Van nader beskou is dit egter soveel meer as dit en is dit […]