Hoe leef ‘n mens heilig? As kinders van die Here is dit tog waarna ons ook strewe en wil ons graag volgens die wil van die Here lewe. Wat egter meeste van die tyd gebeur (en reg deur die Kerk se geskiedenis gebeur het) is dat ons maar almal weer […]

Hierdie jaar met Pinkster het ons lekker saam “As it is in Heaven” gekyk en gekuier en tydens die Pinksterreeks gaan ons nog kuier en sommer so met die fliek saam nuut dink oor gemeentewees. Ons het vanoggend begin deur te praat oor “Leë kerkgebou, vol Kerk” waar ons weer […]

Jy het seker al gehoor dat mense sê: “Moenie aan ‘n ander doen wat jy nie aan jouself gedoen wil hê nie.”  Dit is gegrond op Matt 7:12 waar staan: “Alles wat julle wil hê dat die mense aan julle moet doen, moet julle ook aan hulle doen. Dit is […]