Lydenstyd strek vanaf Aswoensdag (sewende Woensdag voor Paassondag) tot en met Stille Saterdag (vanjaar op 31 Maart 2018), die dag voor Opstandingsondag. Indien die Sondae in hierdie tyd uitgesluit word, duur hierdie tydperk 40 dae, dieselfde aantal dae wat Jesus in die woestyn deurgebring het. Lydenstyd is noodsaaklike voorbereiding vir […]

Hierdie Sondag sit ons weer aan by die tafel om saam Nagmaal te gebruik. Wat ‘n voorreg! Wat ‘n fees! Dit is aan tafel waar ons grense oorsteek, waar ons die liefde van die Here op ‘n tasbare manier beleef.  Veral so met Nagmaal as die Here ons op ‘n […]

Almal het sonde.  Elke liewe mens op aarde (Lees Rom 3:10-12; 23; 1 Joh 1:8, 10)  Daar is niemand wat dit kan ontsnap nie of kan voorgee dat hulle nie sonde het nie, want elke mens het sonde.  Ek en jy ook.  As ons onsself anders wil oortuig dan lieg […]