Nehemia is een van daai boeke wat mens maklik verbygaan as mens nie mooi na die verhaal oplet nie. Ons tref vir Nehemia aan waar hy teen die einde van die Babiloniese ballingskap by die koning moes gaan toestemming vra of hy kon terugkeer na Juda om Jerusalem en die […]

Psalm 100 is op die oog af nie ‘n vreeslike unieke psalm nie.  Hy leen sy versreëls by ander psalms en daarom voel dit alles so half bekend en amper voor die hand liggend as mens die woorde lees.  Maar wat ons nie moet miskyk nie, is dat die psalmdigter […]

JAHWEH – Die HERE. Hy is wie Hy sê Hy is en Hy doen wat Hy sê Hy sal doen. Dit is die HERE,  en GELOOF is om dit te weet! – Die digter van Psalm 118 getuig van hierdie vaste geloof! Hy kyk terug en loof die Here vir […]