So tyd terug was die “Jabes se Gebed” een van daai groot modegiere in die kerk. Dit is ongelukkig in daardie tyd voorgehou as ‘n soort towerspreuk vir persoonlike voorspoed – die gebed wat God altyd antwoord. Van nader beskou is dit egter soveel meer as dit en is dit […]
Oordenkings
25 posts