Oordenkings

44 posts

Wanneer ons mekaar probeer bemoedig in moeilike omstandighede dan haal ons baie maklik die woorde van Romeine 8:28 aan: “Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is.” Dan sê mense in dieselfde asem vir ons wanneer dit […]

Ons lees in Numeri 14 een van die menigte voorbeelde waar die liewe volk Israel vir die soveelste keer weer vir ons bewys, dat ons as mense maar kort van geheue is as dit kom by wat die Here alles vir ons doen en Wie die God is wat ons […]

Hoe belangrik is dit vir jou om te rus, om te recharge, om soms te ontspan? Hierdie kan dalk klink na ‘n vraag met ‘n maklike antwoord, maar in die tyd waarin ons leef raak dit al belangriker.  In ‘n wêreld wat gedryf word deur performance waar uitslae belangriker is […]